|
|
|
|
|
| Title of Complaint | Eskom |
| Date of Complaint | 23 March 2006 |
| Company | Eskom Polokwane |
| Complaint | Op Woensdag 22 Maart 2006 is ons krag afgesit om 15:30 die middag - omdat die huis eienaar by wie ons die huis huur nie betaal het nie - want volgens eskom is ons rekening nr op die faktuur verkeerd - wat hulle vir ons stuur!!!!! Daarna is daar in virbinding getree met Gilbert by Eskom Polokwane se kantore om 15:45 waar hy aan my gesê het ek moet dat die huis eienaar asb net hom kontak dan kan hulle n reeling tref en die krag weer aansluit maar toe ons om 15:50 hom wil bel toe is HY HUIS TOE!!!!! Ek tree toe in verbinding met die call centre en alhoewel die mense daar baie vriendelik was namens Dora en Edwina is daar nogsteeds niemand wat jou kan na 4uur help nie!!! Is dit hoe dit moet werk in vandag se lewe, gaan die lewe net aan tot 4uur wanneer die mense nou besluit hulle gaan nou huis toe??????? Ek wil net eskom komplimenteer op hulle Patetiese kliënte-diens en ook sê as gevolg van julle mense wat nie hull mede mens kan bystaan nie - is die oorsaak dat mense buiteland toe trek. Daar sit ons met n baba van 6 maande en n seun van 7 - wat skool toe moet gaan die volgende more - wat nie kan bad -eet - of slaap nie as gevolg van eskom se personeel wat nie hulle werk kan doen nie.
Ek sal waardeur as hulle kan terugkom na my toe met die antwoord volgens hulle as hulle, hulle gaan steur daaraan!!!!!!!!!!
Dankie
|
| Response on behalf of Eskom Polokwane | Awaiting a Response |
|