| Complaint | my enigste troos vir die kragonderbrekings was die volgende: dis seker aanvaarbaar, aangesien ALMAL in die weskaap daar deur gaan. so het ek myself getroos, TOT die dag wat ek met my huishulp gesels, sy woon in Khaylitsha, "No madam, our power, never once went off, we lucky, we have no problem with the lights and de eskom". Nou hoe verstaan ek dit nou? As ek in die oggend by my maatskappy in Brackenfell kom, is die krag af, sommer die hele dag, en as ek by die huis kom, in Durbanville, is die krag weer daar af vir die aand. Nou hoe nou, dat grote Khaylitsha se krag dag en nag aangebly het, van die begin af, nog nie een keer 'n minuut sonder krag gesit het nie?
EK WIL NOU WEET HOEKOM? HOEKOM! |