BigLittleVoice.com
Search BIG little VOICE
About us Submit a Complaint Respond to a Complaint Contact us South Africa
Latest complaint
08 April 2008 - SAA Call Centre (SAA)
I am writing this complain as I wait on SAA's line (0861359722) to be helped. I have been on hold for over 14 minutes already & no one has answered. I want to confirm a reservation - how on earth can SAA provide such appalling service? This is shocking SAA - sort it out. A basic expectation of your customers is that calls should be answered timeously. 16 minutes now. I give up....
Companies with complaints against them
    amazing vouchers
    Amazing Vouchers
    Amazing vouchers
    Amazing Vouchers
    Amazing Vouchers
    Amazing Vouchers
    Amazing Vouchers
    Amazing vouchers
    amazing vouchers
    Amazing Vouchers
    Amazing Vouchers
    Amazing Vouchers
    Aspen Nutritionals/INFACARE
    Audi Centurion
    Breitling SA
    British Airways
    BROWNS ENGINE AND GEARBOXES CC
    Canal Walk
    Canon
    Cell C
    Celsa Properties
    daries flooring
    Delarey
    DSTV
    DSTV
    E & W Facilities
    Eskom
    Eskom
    Eskom
    Eskom
    Eskom
    Eskom Polokwane
    Game Tygervalley & Somerset West
    Helderberg Cycle World
    House and Home Canal Walk
    Jeep
    Jo'burg City Power
    LAM - Mozambican Airlines
    Leaf Wireless
    MediCash Pty Ltd
    Modern Bill
    Montagu Country Hotel
    NPB Properties
    Outsurance
    Parklane Clinic
    Pickles and things
    POYNT
    POYNT
    POYNT
    PRIVATE
    Rand Jewellers
    SAA
    SAA
    SAA
    SAA
    SAA
    SAA
    SAA
    SAA VOYAGER
    South African Airways
    South African Airways
    Standard Bank
    Standard Bank
    Ster Kinekor
    Ster Kinekor
    Ster Kinekor
    Ster Kinekor
    Ster Kinekor
    Ster Kinekor
    Ster Kinekor
    ster-kinekor
    Ster-Kinekor Films (Pty) LTD
    Ster-Kinekor Somerset West
    Sun International
    Sun Tank
    Telkom
    Telkom
    Traffic Department
    Tube & Product Distributors
    Woolworth Tygervalley
    woolworths
    Woolworths
    Woolworths
    Woolworths
    WOOLWORTHS
    woolworths canal walk
    Woolworths MacKeurtan Avenue Durban North
    Woolworths Stellenbosch
Title of ComplaintGevaarlik Elektriese installasie
Date of Complaint05 December 2006
CompanySun Tank
ComplaintMWH Smit
Tel: 011 816-1686
Sel 082 924 3203

Ek het gedurende die begin van die jaar ‘n Sun Tank water verwarmings stelsel by my huis laat installeer. Gedurende die week van die 20/11/2006 tot 25/11/2006 het my krag van die huis gedurig uit geskop. Ek het later die probleem geidentifiseer deur die verskillende skakelaars op my verdeel bord af te sit. Ek het agter gekom dat dit die water stelsel is. Ek het Saterdag 25/11/2006 vir Sun Tank geskakel. Hulle het later die dag iemand uitgestuur na my huis. Dit was dieselfde persoon wat die installasie gedoen het. Toe ek hom vertel wat gebeur het, was sy reaksie ‘ Ek weet wat fout is, dit word warm’. Hy het bo op die dak geklim en die toevoer tot die stesel verseel. Hy het gesê dat die reen die kortsluiting veroorsaak het.

Gedurende die nag het ek water hoor drup uit my dak. Die krag het skielik weer uit geskop. Ek het die toevoer na die stesel af gesit en die hoof water toevoer na die huis toe gedraai.

Die Sondag het ek Sun Tank probeer bel. Daar was geen antwoord nie. Ek het ‘n privaat loodgieter uit Kempton park laat kom . Sy bevinding was dat die kragtoer na die stelsel gedoen is met verbindstrook wat te dun is en dat die draad wat die stelsel voer te dun is. Die draard was ‘n 1.5 A draad, vir ‘n 2000 Watt stelsel.
Die verbindings blok het begin smelt as gevolg van die stroom oorlading. Die gesmelte gedeelte het teen die koperpyp geraak en deur gebrand. Die water het uitgespuit .

My probleem is dat 1.Sun Tank wyer om die onkoste van die loodgieter te betaal
2. Hulle wyer om my dak te herstel
3. Hulle wyer om ‘n elektrisien uit te stuut om na die installasie te kom kyk.

Hulle erken dat hulle installasie foutief was. Hulle blameer die ou geyser se installasie vir die probleem. Die ou geyser is egter heeltemal ontkoppel.
Die persoon wat die installasie gedoen het is NIE ‘n elektries gekwalifiseerde persoon nie. Meeste van die installasie voldoen nie aan die SABS kode nie.
As my kind aan die warm en koue water kraan sou raak, sou hy (9 jaar) dood gewees het. Ek is bitter ontsteld.

Wat is die stappe wat ek kan neem. Gee raad asb
Response on behalf of Sun TankAwaiting a Response