| Complaint | I am Afrikaans. Daar is 'n dame wat my elke maand bel oor my dogter se rekening, en elke maand vertel ek vir haar die selfde storie wat sy nie op die rekenaar sit nie. Op die eerste het sy my weer gebel en ek het haar gesĂȘ ek gaan net Woendae dorp toe aangesien ek ver van 'n dorp is, haar antwoord was dit is te laat sy sal die rekening oorgee aangesien dit dan die 10de is volgens my sal dit die 3de wees. My rede moet op rekenaar wees want dit is nou al die 4de keer wat ek dit vertel en ek sal soos belowe en gedoen elke 1ste Woensdag van 'n maand R100.00 ek wil nie gedreig word nie. Die dame het geen mense verhoudings en haar naam is Woolworths.
Rek no is 6007850155627605
|